+27 (0) 83 225 4325 bookings@waterberglodge.com

Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n ongelooflike naweek.

Die ruil en invat van pap wiele, ekstra kabel aanlê na die ‘prayer room’, die HEERLIKE kos, jul opregte vriendelikheid en nog vele meer het ‘n geweldige impak op ons dames gehad.

Die tipe van diens wat julle lewer, saam met ons nice spreker, het baie van die dames weer hoop gegee om hul daaglikse lewens aan te pak.

Bedank asb. jou hele staf (familie) van ons af vir die ekstra myl wat julle loop!

 

Yula

Waterkloof Baptiste

Thank you again for helping us put together such a successful weekend!

Your hospitality and the hospitality of your team was quite incredible. You all were so respectful and accommodating and went out of your way several times to assist all of us.

We do our seminar twice a year and have done so over the last 8+ years. However, overall the quality of food, portion size, quality of the rooms and cleanliness of the entire lodge certainly stood out in comparison.

We also appreciated the conferencing facility as well as the projector and sound support. It really helped us deliver a comprehensive programme.

I’d again like to thank you on behalf of our committee for your direct encouragement before and during the trip as well as your husband’s continual kind words!

We truly hope that God continues to bless you and your family as well as the whole team there. We look forward to coming back and will certainly recommend others to do the same.

Thank you again and God bless!

Mushambi

Church of Christ

Graag wil ons net vir Ronel en Blikkies uit ons harte bedank vir n ongelooflike naweek by die Lodge. Hulle is werklik uitstaande gashere en Waterberg kan bevoorreg wees om hulle in diens te hê. Hul vriendelikheid, bedagsaamheid en altyd bereid om die ekstra myl te loop. Dankie weereens vir die naweek. Die voedsel wat sy verskaf het was uitstaande en baie smaakvol.

Julle is goud!!

Fred

Shalom Hope Seniors