+27 (0) 83 225 4325 bookings@waterberglodge.com

Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n ongelooflike naweek.

Die ruil en invat van pap wiele, ekstra kabel aanlê na die ‘prayer room’, die HEERLIKE kos, jul opregte vriendelikheid en nog vele meer het ‘n geweldige impak op ons dames gehad.

Die tipe van diens wat julle lewer, saam met ons nice spreker, het baie van die dames weer hoop gegee om hul daaglikse lewens aan te pak.

Bedank asb. jou hele staf (familie) van ons af vir die ekstra myl wat julle loop!

 

Yula

Waterkloof Baptiste