+27 (0) 83 225 4325 bookings@waterberglodge.com

Graag wil ons net vir Ronel en Blikkies uit ons harte bedank vir n ongelooflike naweek by die Lodge. Hulle is werklik uitstaande gashere en Waterberg kan bevoorreg wees om hulle in diens te hĂȘ. Hul vriendelikheid, bedagsaamheid en altyd bereid om die ekstra myl te loop. Dankie weereens vir die naweek. Die voedsel wat sy verskaf het was uitstaande en baie smaakvol.

Julle is goud!!

Fred

Shalom Hope Seniors