+27 (0) 83 225 4325 bookings@waterberglodge.com

Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n ongelooflike naweek. Die ruil en invat van pap wiele, ekstra kabel aanlê na die ‘prayer room’, die HEERLIKE kos, jul opregte vriendelikheid en nog vele meer het ‘n geweldige impak op ons dames gehad. Die tipe van...

Thank you again for helping us put together such a successful weekend! Your hospitality and the hospitality of your team was quite incredible. You all were so respectful and accommodating and went out of your way several times to assist all of us. We do our seminar...

Graag wil ons net vir Ronel en Blikkies uit ons harte bedank vir n ongelooflike naweek by die Lodge. Hulle is werklik uitstaande gashere en Waterberg kan bevoorreg wees om hulle in diens te hê. Hul vriendelikheid, bedagsaamheid en altyd bereid om die ekstra myl te...